March 26, 2018

2018 Klub Kampioenskappe - v.l.n.r. Maurice Carr (Klub Kaptein), Erika van Niekerk, Ben Smit, Annelise Smit

2018 Dames Klub Kampioen - Erika van Niekerk

2018 Mans Klub Kampioen - Ben Smit

January 25, 2018

Die eerste houespel vir 2018 het plaasgevind op Saterdag 20 Januarie. ‘n Totaal van 17 spelers her meegeding in uiterse winderige en warm omstandighede. Dit was ook die eerste been van die Tiger Cup en die punte verdeling was as volg:

September 19, 2017

SPH Kundalila het op Vrydag 11 Augustus hulle jaarlikse gholfdag by Moorreesburg Gholfklub aangebied. Die dag was soos vorige jare ‘n volslae sukses en alle uitgenooide spelers het die dag baie geniet. Na afloop van die dag het hulle ‘n skenking van klip en sand aan di...

August 29, 2017

Ons het die naweek houespel gespeel en die uitslae was as volg:
 
B Smit                   70
M Carr                  73
D Kriel                 73
M Wies...

August 14, 2017

Baie geluk aan hierdie jaar se 2017 Boeredag wenners!

Die Boeredag 2017 is gewen deur M Marcus, H Markus, A Marcus en D Cordon met ‘n telling van 99 punte. Daar was 22 spanne wat deelgeneem het hierdie jaar en die dag het baie suksesvol afgeloop.

August 8, 2017

 For Bookings: Call Koos on 082 496 4228 or E-Mail koos@ighfoundation.co.za

May 8, 2017

April maand se houespel was gespeel op Saterdag 29 April. Goeie tellings is behaal deur Maurice Carr (8) wat ‘n 70 bruto gespeel het en Adriaan Marcus (8) wat ‘n 72 bruto gespeel het.
 
Die uitslae was as volg:
 
Maurice Carr                      62...

April 28, 2017

Die Moorreesburg klub kampioenskappe was Donderdag 27 April 2017 oor 36 putjies gespeel. Na afloop van die dag se spel was drie spelers, Ben Smit, Tiaan Genade en Adriaan Marcus gelyk op 156 houe. ‘n Uitspeelstryd het gevolg en Ben het op die eerste uitspeel putjie ‘n...

March 28, 2017

Die Openingsdag wat hierdie jaar weer deur die Perdeberg Motor Groep geborg is het plaasgevind op 25 Maart 2017. Die formaat van die dag was ‘n 4Bal Beterbal Stableford. Aanvanklik was die weersomstandige vroeg die oggend so bietjie onaangenaam en moes die spelers met...

March 28, 2017

Die maandelikse houespel het plaasgevind op 18 Maart. Daar was 16 spelers wat deelgeneem het en die uitslae was as volg:

H April                                   67...

Please reload

Featured Posts

Klub Kampioenskappe - 2018

March 26, 2018

1/4
Please reload

Recent Posts

September 19, 2017

August 14, 2017

Please reload

Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Google Classic