May 8, 2017

April maand se houespel was gespeel op Saterdag 29 April. Goeie tellings is behaal deur Maurice Carr (8) wat ‘n 70 bruto gespeel het en Adriaan Marcus (8) wat ‘n 72 bruto gespeel het.
 
Die uitslae was as volg:
 
Maurice Carr                      62...

April 28, 2017

Die Moorreesburg klub kampioenskappe was Donderdag 27 April 2017 oor 36 putjies gespeel. Na afloop van die dag se spel was drie spelers, Ben Smit, Tiaan Genade en Adriaan Marcus gelyk op 156 houe. ‘n Uitspeelstryd het gevolg en Ben het op die eerste uitspeel putjie ‘n...

March 28, 2017

Die Openingsdag wat hierdie jaar weer deur die Perdeberg Motor Groep geborg is het plaasgevind op 25 Maart 2017. Die formaat van die dag was ‘n 4Bal Beterbal Stableford. Aanvanklik was die weersomstandige vroeg die oggend so bietjie onaangenaam en moes die spelers met...

March 28, 2017

Die maandelikse houespel het plaasgevind op 18 Maart. Daar was 16 spelers wat deelgeneem het en die uitslae was as volg:

H April                                   67...

March 8, 2017

Die Windhoek Pare kompetisie is gespeel oor  twee rondtes. Die formaat was ‘n 4BBB Stableford. Die paar wat wen per rondte kwalifiseer vir die streeksfinaal en kan dan verder kwalifiseer vir die finaal in Windhoek gevolg deur die internasionale finaal in Spanje.

Die wen...

February 17, 2017

Dit is op 4 Maart jou tweede geleentheid om te kwalifiseer vir die Windhoek Internasionale Pare toernooi vir 2017. Die formaat is ‘n 4BBB Stableford en jy en jou speelmaat kan deurdring tot die uiteindelike finaal wat in Spanje gespeel word. Alle uitgawes word vir daar...

August 29, 2016

Augustus Houespel

Maurice Carr                                      67

Basson Smit                                       73...

October 6, 2015

Moorreesburg Gholfklub se Klub Kampioenskappe is Saterdag en Sondag 3 & 4 Oktober oor 36 putjies gespeel. Die uiteindelike wenner was Tiaan Genade met 'n telling van 154 houe oor die twee dae. Tiaan het daarin geslaag om Ben Smit op die tweede uitspeel putjie te klop n...

Please reload

Featured Posts

Klub Kampioenskappe - 2018

March 26, 2018

1/4
Please reload

Recent Posts

September 19, 2017

August 14, 2017

Please reload

Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Google Classic

 © 2013-2019 Moorreesburg Golf Club