Dit is op 4 Maart jou tweede geleentheid om te kwalifiseer vir die Windhoek Internasionale Pare toernooi vir 2017. Die formaat is ‘n 4BBB Stableford en jy en jou speelmaat kan deurdring tot die uiteindelike finaal wat in Spanje gespeel word. Alle uitgawes word vir daar...
Die Moorreesburg Ope is Saterdag 8 Augustus gespeel. 'n Baie sterk groep spelers van 35 spelers van die Boland het deelgeneem. Die wenner van die dag was Karl Ochse met bruto tellings van 69 en 67.
Die dag was baie suksesvol en ons hoop om volgende jaar 'n vol veld te...
Die Darling Music vir Almal musiek skool hou hulle eerste amptelike gholfdag die 19de Julie by Moorreesburg gholf klub.
Die dag begin stiptelik om 12h00 met 'n "Shotgun" afslaan. Die formaat vir die dag is 'n gemengde formaat wat beteken dat die spelformaat verander op...