February 17, 2017

Dit is op 4 Maart jou tweede geleentheid om te kwalifiseer vir die Windhoek Internasionale Pare toernooi vir 2017. Die formaat is ‘n 4BBB Stableford en jy en jou speelmaat kan deurdring tot die uiteindelike finaal wat in Spanje gespeel word. Alle uitgawes word vir daar...

August 29, 2016

It's time again to get ready for the annual Spar Tiger Classic!

To book please contact Yolanda at 022-433 1848 or via email at moorreesburggolfclub@telkomsa.net

August 11, 2014

 

Om 08h00 Saterdag oggend het die die jaarlikse Moorreesburg Ope afgeskop in hoogs ongewone toestande. Vir waarskynlik die eerste keer ooit was die Ope gespeel in dik mis waar die spelers skaars 100m voor hulle kon sien.

 

Dit het egter die jong De Villiers nie af...

June 4, 2014

Die jaarlikse Hoërskool Dirkie Uys gholdag was weerens 'n reuse sukses. 

 

Die formaat van die dag was vierbal samespel en die uitslae was soos volg:

J Du Plessis, P Du Plessis, P Slabber & J Slabber 98


S Fourie, G Von Hilton, M Carr & E Van Niekerk 91


A Spangenberg, A...

May 5, 2014

Die afgelope naweek was dit die eerste rondte van die jaarlikse Sanlam Kanker uitdaag reeks op Moorresburg. Die formaat van die dag was enkel stableford en die wenner van elke afdeling gaan deur na die streeks finaal. Die mans speel die streeks finaal op Robertson en d...

April 3, 2014

It's that time of the year again!. Yes, Moorreesburg Golf Club is celebrating it's annual Opening Day on the 12th of April 2014.

 

As usual, there will be great prizes up for grabs and our famous steak braai to finish off a festive day of golf. 

 

The format of the day is...

January 15, 2014

Entries are open for the Progressive Stableford competition this coming Saturday. Be sure not to miss out.

 

For those of you who don't know how this format works it's quite simple. Everybody in the competition plays single stableford off a 0 handicap. After your round y...

Please reload

Featured Posts

Klub Kampioenskappe - 2018

March 26, 2018

1/4
Please reload

Recent Posts

September 19, 2017

August 14, 2017

Please reload

Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Google Classic

 © 2013-2019 Moorreesburg Golf Club