Die jaarlikse Hoërskool Dirkie Uys gholdag was weerens 'n reuse sukses.
Die formaat van die dag was vierbal samespel en die uitslae was soos volg:
J Du Plessis, P Du Plessis, P Slabber & J Slabber 98
S Fourie, G Von Hilton, M Carr & E Van Niekerk 91
A Spangenberg, A...