
Karl Ochse wen 2015 Moorreesburg Ope
Die Moorreesburg Ope is Saterdag 8 Augustus gespeel. 'n Baie sterk groep spelers van 35 spelers van die Boland het deelgeneem. Die wenner...

Die uitslae is in: Klub Kampioenskappe 2014
Vir die eerste keer het Moorreesburg gholf klub hul jaarlikse kampioenskappe oor twee dae (17-18 Mei 2014) gespeel. Die eerste 18 gate...