
Klub Kampioenskappe - 2018
2018 Klub Kampioenskappe - v.l.n.r. Maurice Carr (Klub Kaptein), Erika van Niekerk, Ben Smit, Annelise Smit 2018 Dames Klub Kampioen -...

Pierre De Villiers wen moeilike Moorreesburg Ope
Om 08h00 Saterdag oggend het die die jaarlikse Moorreesburg Ope afgeskop in hoogs ongewone toestande. Vir waarskynlik die eerste keer...

Kom geniet Kersfees in Julie by die DMA Gholfdag!
Die Darling Music vir Almal musiek skool hou hulle eerste amptelike gholfdag die 19de Julie by Moorreesburg gholf klub. Die dag begin...

Hoërskool Dirkie Uys Gholf Dag 'n groot sukses! Sien die uitslae hier:
Die jaarlikse Hoërskool Dirkie Uys gholdag was weerens 'n reuse sukses. Die formaat van die dag was vierbal samespel en die uitslae was...

Die uitslae is in: Klub Kampioenskappe 2014
Vir die eerste keer het Moorreesburg gholf klub hul jaarlikse kampioenskappe oor twee dae (17-18 Mei 2014) gespeel. Die eerste 18 gate...