Hoërskool Dirkie Uys Gholf Dag 'n groot sukses! Sien die uitslae hier:Die jaarlikse Hoërskool Dirkie Uys gholdag was weerens 'n reuse sukses. Die formaat van die dag was vierbal samespel en die uitslae was...