Sanlam Kanker uitklop reeks: Sien die uitslae hier.
Die afgelope naweek was dit die eerste rondte van die jaarlikse Sanlam Kanker uitdaag reeks op Moorresburg. Die formaat van die dag was enkel stableford en die wenner van elke afdeling gaan deur na die streeks finaal. Die mans speel die streeks finaal op Robertson en die dames op langebaan.
Die uitslae was soos volg:
Mans:
Afdeling A:
M Carr 39
Afdeling B:
J Durr 38
Afdeling C:
C Kriel 36
Dames:
Afdeling A:
E van Niekerk 37
Afdeling B:
A Smit 31
Afdeling C:
M Linder 37
Baie geluk aan al die spelers wat Moorreesburg gaan verteenwoording en sterkte vir die res van die kompetiesie.
Baie dankie aan Sanlam wat elke hierdie fantstiese kompetiesie borg.
Tags: