Hoërskool Dirkie Uys Gholf Dag 'n groot sukses! Sien die uitslae hier:
Die jaarlikse Hoërskool Dirkie Uys gholdag was weerens 'n reuse sukses.
Die formaat van die dag was vierbal samespel en die uitslae was soos volg: J Du Plessis, P Du Plessis, P Slabber & J Slabber 98
S Fourie, G Von Hilton, M Carr & E Van Niekerk 91
A Spangenberg, A Van Der Westhuizen, D Fourie & B Wiese 90
J Joubert, R Barnard, F Linder & M Linder 90