Houespel Uitslag

Moorreesburg Golf Club.png

Saterdag 24 Januarie 2015 was die eerste housespel vir die jaar gespeel op Moorreesbrg Gholf Klub. 25 Spelers het deelgeneem.

Die uitslae vir Saterdag is as volg:

Maurice Carr 65

Adriaan Marcus 69

Annelise Smit 70

Innes Linder 71

Ian Coutts 71

Nathan Piper 71

Featured Posts
Recent Posts