Karl Ochse wen 2015 Moorreesburg Ope

Die Moorreesburg Ope is Saterdag 8 Augustus gespeel. 'n Baie sterk groep spelers van 35 spelers van die Boland het deelgeneem. Die wenner van die dag was Karl Ochse met bruto tellings van 69 en 67.

Die dag was baie suksesvol en ons hoop om volgende jaar 'n vol veld te akkommodeer.

Hier slaan Karl af op die 10de putjie oppad na sy oorwinning.

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club