Klub Kampioenskappe - 2015

Moorreesburg Gholfklub se Klub Kampioenskappe is Saterdag en Sondag 3 & 4 Oktober oor 36 putjies gespeel. Die uiteindelike wenner was Tiaan Genade met 'n telling van 154 houe oor die twee dae. Tiaan het daarin geslaag om Ben Smit op die tweede uitspeel putjie te klop nadat hulle gelykop geëindig het.

StartFragmentDie B afdeling wenner was Herman Swanepoel en die C afdeling is gewen deur Edwin Dyason. Edwin was ook die algehele netto wenner.EndFragment

EndFragment

EndFragment

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club