Komitee vir 2016 verkies

Die komitee vir 2016 is die afgelop week verkies en is soos volg:
PRESIDENT Fredi Linder
MANS KAPTEIN Maurice Carr
VISE-KAPTEIN Jannie Durr
SEKRETARIS Henry April
TESOURIER Buks Koekemoer
ADDISIONELE LEDE Stephan Viljoen
Jonny Weil