Inskrywings is oop vir opkomende Openings Dag


Inskrywings vir een van die Swartland se grootste gholfdae is oop en plek is beperk!

Soos elke jaar is Moorreesburg Gholfklub se Openings dag iets om nie te mis nie.

Ongelooflik pryse geborg deur Perdeberg Motors asook 'n onvergeetlike Steakbraai, natgate en 'n halftyd broodtafel is van die dinge wat jy na kan uitsien vir slegs R300 per speler.

Ons is 'n 9 putjie gholfbaan so inskrywings is dus beperk, so maak seker jou inskrywing word vroegtydig gemaak. Moenie uitmis nie!

Skakel gerus vir Yolanda by 022 433 1848 of stuur 'n epos na moorreesburggolfclub@telkomsa.net vir navrae en inskrywings

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club