Maart houespel en Tiger Cup uitslae

Na afloop van die naweek se houespel en volgende rondte van die Tiger Cup lyk die orde van meriete lys as volg:
I Coutts 67
M Wiese 73
M Carr 73
S Fourie 73
A Theron 74
H April 78
J Nieuwoudt 81
E Pretorius 84
Tiger Cup na twee rondtes:
M Carr 18 punte
I Coutts 17 punte
A Theron 15 punte
S Fourie 15 punte
M Wiese 15 punte
J Nieuwoudt 9 punte
H April 8 punte
N Piper 4 punte
E Pretorius 3 punte
A Kriel 2 punte
Die volgende houespel rondte is op 30 April