Die 2016 Moorreesburg Gholfklub Openingsdag Uitslag


Die Moorreesburg Gholfklub Openingsdag vir 2016 is gespeel op Saterdag 16 April. Hierdie dag is weereens deur Perdeberg Motor Groep geborg en hulle het alreeds bevestig dat hulle volgende jaar weer die dag gaan borg. Ons bedank hulle vir die borgskap en die uitstekende reelings vir die dag. Ons glo elke speler wat deelgeneem het, het die dag saam met ons geniet.

Die formaat was ‘n 4BBB stableford en die uitslae was as volg:

L Johnson & P February 47

H April & P Pienaar 46

J Trollip & D Trollip 45

J Nieuwoudt & M Carr 45

M Wiese & E Linder 45

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club