Derby - Moorreesburg vs Malmesbury


Ons speel Saterdag 13 Augustus Derby op Moorreesburg teen Malmesbury.

Daar word ‘n ontbyt aangebied vanaf 11h00 die oggend.

Afslaantyd is 12h30 op ‘n “shotgun” basis. Na afloop van die dag se spel en prysuitdeling sal daar ‘n steak braai plaasvind.

Spelers moet as pare inskryf en die koste beloop R250.00 per speler.

Kontak Yolanda vir meer info en besprekings by moorreesburggolfclub@telkomsa.net of 022-433 1848

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club