Houespel uitslae vir Januarie 2017

Die Maandelikse Houespel vir 2017 het op Saterdag 21 Januarie afgeskop. Die dag is geborg deur Jonny Weil en Jannie Durr. Na afloop van die dag se gholf is daar ‘n heerlike Stompneus braai gehou. Baie dankie aan Johan Nieuwoudt wat die vis en brood verskaf het en Stephen Fourie en Andre Theron wat gebraai het. Die uislae was as volg:
Koos Spangenberg 66
Coenraad Van Graan 68
Herman Swanepoel 69
Andre Kriel 71
Tiaan Genade 71
Jannie Smit 71
Stephen Fourie 72
Maurice Carr 72
Henry April 73
Maans Wiese 74