Windhoek Internasionale Pare 2017

Die Windhoek Pare kompetisie is gespeel oor twee rondtes. Die formaat was ‘n 4BBB Stableford. Die paar wat wen per rondte kwalifiseer vir die streeksfinaal en kan dan verder kwalifiseer vir die finaal in Windhoek gevolg deur die internasionale finaal in Spanje.

Die wenners van die eerste rondte was Stephen Fourie en Andre Theron op 44 punte wat gespeel is op 4 Februarie. Die tweede rondte is op 4 Maart gespeel en die wenners was Maurice Carr en Johan Nieuwoudt op 49 punte.

Ons wens hulle alle sterkte toe vir die streeksfinale.

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club