Houespel uitslae vir Maart 2017


Die maandelikse houespel het plaasgevind op 18 Maart. Daar was 16 spelers wat deelgeneem het en die uitslae was as volg:

H April 67

A Marcus 68

F Linder 70

J Nieuwoudt 71

M Carr 72

A Kriel 74

J Smit 74

H Markus 75

Na afloop van Maart se houespel lyk die Tiger Cup uitslae vir 2017 as volg:

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club