Klub Kampioenskappe - 2017

April 28, 2017

Die Moorreesburg klub kampioenskappe was Donderdag 27 April 2017 oor 36 putjies gespeel. Na afloop van die dag se spel was drie spelers, Ben Smit, Tiaan Genade en Adriaan Marcus gelyk op 156 houe. ‘n Uitspeelstryd het gevolg en Ben het op die eerste uitspeel putjie ‘n redelik lang set ingeslaan om te wen en is as die 2017 mans kampioen gekroon. Telselfdertyd het Ben se vrou Annelise daarin geslaag om die dames afdeling te wen en vir die eerste keer in die klub se geskiedenis is daar ‘n man en vrou paar wat die klub kampioene is.
 
Daar was 24 spelers wat deelgeneem het in uitstekende toestande en die dag is deur almal geniet.

 

 


 

Please reload

Featured Posts

Klub Kampioenskappe - 2018

March 26, 2018

1/4
Please reload

Recent Posts

September 19, 2017

August 14, 2017

Please reload

Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2019 Moorreesburg Golf Club