Houespel en Tiger Cup uitslae vir April 2017

April maand se houespel was gespeel op Saterdag 29 April. Goeie tellings is behaal deur Maurice Carr (8) wat ‘n 70 bruto gespeel het en Adriaan Marcus (8) wat ‘n 72 bruto gespeel het. Die uitslae was as volg: Maurice Carr 62 Adriaan Marcus 65 Jacobus McKrieling 68 Henry Marcus 68 Na afloop van die April houespel staan die Tiger Cup uitslae soos volg: Adriaan Marcus 29 punte Maurice Carr 27 punte Johan Nieuwoudt 21 punte Andre Kriel 16 punte Henry April 14 punte Koos Spangenberg 10 punte Henry Markus 10 punte Coenraad Van Graan 9 punte Herman Swanepoel 9 punte Jannie Smit 9 punte

Featured Posts
Recent Posts
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2020 Moorreesburg Golf Club