Boeredag wenners!

Baie geluk aan hierdie jaar se 2017 Boeredag wenners!

Die Boeredag 2017 is gewen deur M Marcus, H Markus, A Marcus en D Cordon met ‘n telling van 99 punte. Daar was 22 spanne wat deelgeneem het hierdie jaar en die dag het baie suksesvol afgeloop.

Featured Posts
Recent Posts