SPH Kundalila Gholf Dag

September 19, 2017

SPH Kundalila het op Vrydag 11 Augustus hulle jaarlikse gholfdag by Moorreesburg Gholfklub aangebied. Die dag was soos vorige jare ‘n volslae sukses en alle uitgenooide spelers het die dag baie geniet. Na afloop van die dag het hulle ‘n skenking van klip en sand aan die gholfklub gemaak wat baie waardeer word en goed aangewend sal word. Johan en jou span, baie dankie vir julle ondersteuning en skenking.

Please reload

Featured Posts

Klub Kampioenskappe - 2018

March 26, 2018

1/4
Please reload

Recent Posts

September 19, 2017

August 14, 2017

Please reload

Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Classic
  • Twitter Classic
  • Pinterest App Icon

 © 2013-2019 Moorreesburg Golf Club