NG Kerk Moorreesburg Gholfdag 2020
NG Kerk Moorreesburg Gholfdag 2020 ‼️
American Scramble
Wat n voorreg om weer n vol veld te hê op so prag dag (nie teenstaande die miljoene miggies)
Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het. Weereens n groot dank aan ons baan personeel vir die voorbereiding. Kroeg personeel, julle was ysters!
Uitslae Top 6:
1 - netto 53 - Henre Thiersen. Eric Bester. Stefan Laubscher. Johan Laubscher
2 - netto 54 - Maurice Carr. Charl Nieuwoudt. Andre Theron. Johan Nieuwoudt
3 - netto 56 - Jacobus Wium. Stephan Viljoen. Du Toit Maree. Christof jansen van Rensburg
4 - netto 57 - Pieter Cilliers Cillie Landman. Henry Odendaal. Thys Serdyn
5 - netto 57 - Jannie Durr. Stephan Dippenaar. Louise Muller. Johan Muller
6 - netto 57 - Jonny Weil. Koos Spangenberg. Daneil Kriel. Christoff Smit.