SPAR Tiger Classic 2020

Uitslae van Saterdag 12 September 2020 se Spar Tiger Classic:
S Smit & J van Wyk 48
C Boois & D Sass 46
M McElhane & T Tichard 45
S Stroh & H Stroh 45
M Maarman & A Maarman 44
AJ du Toit & J Conradie 44
A Visser & J Mckrieling 43
A van der Merwe & P Gelderblom 43
R Walters & F Cloete 42
C Smit & J Weil 42
Naaste aan die Pen:
3/12 S Smit (Hole in One)
6/15 P Gelderblom
Loslooitjie
Die looitjie is getrek deur F Linder en Jannie Smit as getuie, die wen no is no 2 en die wenner is Gys Liebenberg.
Bedankings:
Ons bedank vir Theo Strydom van Moorreesburg Spar. Neville van Rensburg en span vir die bemaning van die Natgat.